Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Lewensopvattingsessensies vir die ingenieursgrafika-opvoeder (BESONDERHEID…
Lewensopvattingsessensies vir die ingenieursgrafika-opvoeder
BESONDERHEID
Rangorde van waardevoorkeur
Voorkeur vir eie
sentrering
Gehoorsaamheid
EIESTELLING
Raaksien van behoorlikheidseiese
Oproep tot handeling
Stellingnorme
OPNEEM VAN VERPLIGTINGE
Die opneem van verpligringe deur die IGO opvoeder dui op die outonome verantwoordelikheid wat die IGO opvoeder in die IGO laboratorium het.
HISTORITEIT
Geweesdheid
Sosiaal-kulturele bepaaldheid
NIE-ERFBAARHEID
Verwerwing van ander
Die opvoeder se omgewing beïnvloed sy lewensopvating.
Antwoord gee op normering
Die IGO opvoeder se lewensopvating word gemeet deur sy/haar gehoorsaamheid daarvan.
BEVESTIGING
Sinvolle verandering = Deur middel van aanhoudende entoesiastiese inspanning moet die IGO opvoeder werk aan die voorbestaan van die hoogs waardevolle lewensopvatting.
IDENTITEIT
Die opvoeder moet bewus wees van die invloed wat hy op leerders se volwassewording het.
SAMEVATTING
Besef doel en rol van lewensbeskouing
handhaaf n lewensopvating ten opsigte van bepaalde kennis, vaardighede en tegnieke
Hoogste opvatting is die religieuse verantwoordelikheid
Die profesionele gedragskode vir opvoeders maak dit vir die opvoeder moontlik om 'n lewensopvatting met bepaalde waardevoorkeure te huldig.
DESKUNDIGE DIENSLEWERING
Betrokkendheid
Volgehoue studie en op hoogte bly met nuutste kurikulum bydraes.
Tegnieke
Didaktiese pedagogiese riglyne en vertrouingstigting
Vaardighede
Fundamentele pedagogiese strukture
Kennis
Opvoedings werklikheid, sosiale lewe van kind, didaktiese lewe van kind