Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Interaktiewe witborde (Moontlike negatiewe eienskappe van Interaktiewe…
Interaktiewe witborde
Moontlike negatiewe eienskappe van Interaktiewe borde
Die gebruik van hierdie borde sluit die onderwyser in die 1900s se manier van klasgee(eenrigting)
Geen navorsing wat toon dat dit akademiese prestasie kan verhoog nie
Die onderwyser fokus soms meer op die tegnologie as op wat die leerders moet leer
Dit is net aan die begin interressant vir leerders en word later dieselfde ervaar as tradisionele borde
Duurder as gewone borde
Voordele
Bevorder samewerking tussen leerders
Bevorder leerder betrokkenheid
Een bord = baie funksies
Kan effektief gebruik word vir probleemoplossing
Dit kan in twee forms voorkom
Aleenstaande
Kan vergelyk word met 'n raakskerm rekenaar
Die bord benodig nie 'n rekenaar om te funksioneer nie
Ingeboude rekenaar
As apparaat
Benodig 'n aparte rekenaar
Dit is 'n byvoeging tot 'n gewone rekaan wat jou toelaat om die rekenaar van 'n afstand dmv die witbord en interaktiewe pen te beheer
Dit word nie net in die klaskamer gebruik nie
Onderwysers wat sport afrig kan dit ook gebruik om reëls, wedstrydplanne en strategië te verduidelik
Dit kan ook in vergaderings gebruik word om inligting aan te bied.
Dit is 'n interaktiewe bord wat in die form van 'n witbord is.