Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Leereenheid 4 Klankverskynsels (1. Ronding (Geronde klanke word met…
Leereenheid 4
Klankverskynsels
1.
Ronding
Geronde klanke word met geronde lippe uitgespreek.
bv. Huis - Huis.
Ontronding
Wanneer 'n ronde klank die rond uitgespreek word nie. Die klank word "plat".
bv. Huis-
Hys
. Deur -
Deer
.
Oorronding
Wanneer geronde en ongeronde blanke word oordrewe gerond uitgespreek.
bv. Neef -
Neuf
. Ma -
Mo
.
Assimilasie
Dit is die gelykmaking van klanke.
bv. Om die -
Ommie
. Hierdie -
Hierie
.
Nasalering
Wanneer 'n lokaal en 'n nasale klanken langs mekaar staan.
bv. Mens - M
e
ns
. Spens - Sp
e
ns
.
Vokaalreduksie
Wanneer enige vokaal uitgespreek word as 'n "i"
bv. Kolonel - Kol
i
nel
Klankweglating
Wanneer klanke in 'n woord weggelaat word tydens spraak.
bv. Broeder - Broe()r
Palatalisasie
bv. Hele - Jele