Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Kapitaalbegroting (Kapitaalbegrotingstegnieke (Rek opbrengskoers…
Kapitaalbegroting
Kapitaalbegrotingstegnieke
Rek opbrengskoers
Gemiddelde jaarlikse netto
wins
/gemiddelde
belegging
Terugbetalingstermyn
Vb:2+(10-8)/5=2,4 jr
Verdiskonterings terugbetalingstermyn
Tyd geneem om die verdiskonteerde cf te verhaal
Interne opbrengskoers
Irr
Werklik vedien op beleggings
Relevante cashflows
Gesonke koste uit en geleentheids in
Aanvang
Aankoopprys
Verkoopprys
Belastinggevolge
Bedryfskapitaalbelegging
Aangeslane verliese
Bedryfskontantuitvloei
Na tax
Nie toegedeelde koste nie
Verandering in bedryfskap
Ignore finansieringskoste
Belastingtoelaes
Einde van projek
Opbrengs met verkoop
Belasbare herwinning of skrappingstoelae
Correia 8-24
Kwb
Bedryfskapitaal wil terugvloei
Npv
Discounted toekomstige - aanvanklike belegging
Positiewe npv is beter welvaart vir beleggers
Verdiskonteringskoers
Koste van kapitaal of die minimum koers wat verlang word deur die aandeelhouers
Tydwaarde van geld asook die geleentheidskoste om elders te belê
Eva
Aangepaste teenswoordige waarde
Mirr, om cf te herbelê teen die wacc
Stappe
Definieer doelwitte
Beleggingsgeleenthede
Uitkomdtr en moontlikhede
Kies projekte waarvan opbrengs > koste van kapitaal
Goedkeuring
Finansiering
Implementeer
Na-voltooiingsoudit
Classnotes
Bankrekening manage
Timing, watse jaar?
Besluit gemaak—verskil watter lynitems gaan anders wees
Wat is die produk??
Sal debiteure in begin van jaar 0 insit, want dit sal die hele jaar daar wees
Tipes projekte
Vervang vs uitbrei
Onafhanklik vs onderling uitsluitend
Verdeelbaar vs nie-verdeelbaar
Inflasie
Gebruik reële kontantvloei
Slegs as geen inflasie of alle cf teen dieselfde koers groei
(1+n)=(1+r)x(1+i)
Sluit inflasie by cf en vrediskonteringskoers
Strategiese opsies
Ware ntw=ntw van projek+ntw v strategiese opsies
Tipes
Produksieproses wat verskillende kombinasies van insette moontlik maak
Verskillende uitsette met selfde insette lewer
Moontlikheid om uit te brei
Projek te staak en bates te verkoop
Te staak en bates te verkoop
Tydelik gestaak indien veranderlik meer as inkomste
Aanvang van projek uit te stel as die ntw nou negatief is
Kan stop tot omstandighede verander
Bates bruikhuur met gunstige kansellasie klousule
N&o kan lei tot meer projekte
Opsie om te stagger
Bedryfskapitaal
#
Verandering jaar tot jaar
Vooruitskattings gebasseer op verkope en aankope of wins
Kontantverkope of aankope
Slegs inkrementeel openingsbelling aan begin van projek
Aansuiwerings agteruit itv belasting