Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LSKS111 Leereenheid 7 Tyd, Kontinuiteit en Verandering: Geskiedenis…
LSKS111 Leereenheid 7
Tyd, Kontinuiteit en Verandering:
Geskiedenis Onderrig
(HG Bisschoff - 24871877)
Hoekom moet die konsep van "Verandering" geleer word?
Skole verander ook gedurig
Geskiedenis is die studie van verandering
Buurte en gemeenskappe verander
Die natuur verander
Kinders verander - studies oor verandering kan by hulle self begin
Hoekom die konsep van "die verlede" geleer moet word
Dit is 'n storie van mense
Artefakte vertel ook 'n storie van die verlede
Geskiedkundige fotos en kunswerke uit die verlede vertel ook 'n storie
Stories, mites en legendes uit die verlede kan kinders se begrip van die verlede verbeter
Hoekom moet die konsep "tyd" geleer word
Leer kinders om tyd met 'n horlosie te meet
Help kinder om tyd konsep te ontwikkel deur op daaglikse roetines te fokus
Jong kinders se ervaring van tyd is meer intuitief en subjektief
Leer kinders oor die verloop van tyd deur op hul eie lewens te fokus
Standaarde van toepassing op Geskiedenis onderwys
Standaard II en VIII van die NRSS is van toepassing
Standaard hou verband met aspekte rakende "tyd, kontinuiteit en verandering" asook "wetenskap, tegnologie en samelewing"
Sleutel Konsepte
Verandering
Kontinuiteit van die lewe
Tyd
Verlede
Metodes van die Historikus
Hoekom konsep van "kontinuiteit van die menslike lewe" geleer moet word
Geskiedenis van die familie - kinders se eie families
Viering van vakansiedae en tradisies
Tusen geslagtelike geskiedenis
Kulturele gemeenskaplikhede soos kos, skuiling, klere het baie koppelings aan geskiedenis en verandering
Hoekom die konsep van "die motodes van die Historikus" geleer moet word
Kinders moet leer om eie geskiedkundige probleme op te los
Moet leer om inligting te versamel
Moet leer om data te observeer en te beskryf
Moet leer om data te ontleed en gevolgtrekkings te maak