Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
the cognitive foundations of learning to read: a framework (16 Elemente…
the cognitive foundations of learning to read: a framework
Assesserings
Die punterekord word gestoor vir latere gebruik of om daarna terug te verwys
Die onderwyser doen gereeld assesserings om te kontroleer of die leerders wel vorder in die proses van lees wat tans plaasvind
SEDL
Fokus op die verskeie tale wat voorkom in skole
Fokus op vakke soos Wiskunde, lees en wetenskap
Kyk na die gebrui van tegnologiese toestelle in die klaskamer om onderrig te verbeter
Agtergrond kennis en taalkundige kennis is die wee kennisse wat saam gebruik word
Taalkundige kennis en agtergrond kennis maak staat op mekaar om reg en effektief te funksioneer
Gesproke taal word verstaan deur die kennis van talle vermoëns en vaardighede
Die beste onderwyser :
Die onderwyser wat "buite die boks" dink.
Die onderwyser wat die beste klasse aanbied en doelgerig is, is die onderwyser met die meeste of beste taalkennis
Die aktiwiteite en lesse in die klas is in die beste belang van die kind
Die onderwyeser wat daartoe instaat is om die leerders se behoeftes raak te sien, identifiseer, verbeter en evalueer
Dekodering:
Dekodering beteken jy het die vermoë om iets uitmekaar uit te haal, met ander woorde in afr. sal dit dan wees om die oorenkoms/verhouding van die gesproke en geskewe woord te identifiseer
Kognitiewe elemente
2 ra wat verband houmet kognisie moet gevra word
Maak gebruik van dekodering: haal die teks uitmekaar/ vereenvoudig.
Begrip: Begrip beteken jy verstaan wat jy gelees het, jy sien die doel van die teks en waaroor die teks handel
16 Elemente wat bydrae tot die raamwerk van lees
Taalbegrip
Taalkundigekennis en agtergrond kennis
Dekodering en Fonologie
Sintakse en Semantiek
Dekodering en die kognitiewe elemente wat daarmee gepaard gaan
"cipher" kennis en leksikale kennis
Foenemiese bewustheid
Leesbegrip r
Saamevatting van die hoofpunte
Letter kennis en die konsep van "print: