Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
'n Kind se studie van tyd. Leereenheid 7. (Continuïteit van die…
'n Kind se studie van tyd. Leereenheid 7.
Continuïteit van die menslike lewe.
Familie se stories van toe hulle jonger was.
Continuïteit hang daarvan af dat daar 3 generasies nog lewendig is
Dit is belangrik om vakansies en tradities te vier. Dit help die kinder om meer oor hulle cultuur te leer en te verstaan.
Roetine om tyd te leer:
Help kinders om die tyd konsep te verstaan d.m.v hulle daaglike roetine.
Hulle kan hulle eie roetine beplan.
Maak kinders gewoond aan 'n roetine.
Hoekom moet tyd geleer word?
Tyd:
'n Kind se gevoel van typ is baie instinktief.
Die konsep van tyd is baie beperk tot hulle persepsies.
Die verbygang van tyd.
Dit is belangrik dat kinders die idee vorm dat tyd verby gaan.
Gebruik die kind se eie lewe as 'n voorbeeld.
Vrae wat hulle kan help:
"Wat was jou beste deel van vandag?"
" Wat het jy gister vir aandete gehad?"
"Wat gaan jy vanaand vir aandete eet?"
Die meting van tyd.
Teen die tyd wat die kind 8 of 9 is het hulle al 'n idee van die meting van tyd.
Toestel wat die leerders kan gebruik:
Alarms.
'n Kombuis tydhouer.
Stop horlosies.
Maak gebruik van 'n klok.
In kinders.
Die gewig wat hulle geweeg het toe hulle gebore was.
Baba fotos.
Maak 'n tydlyn van hulle goed toe hulle klein was.
In die buurt en samelewing.
Nuwe geboue. Nuwe bure.
Wys vir hulle fotos van hoe dit gelyk het aan die begin.
In skool.
Die skool verander die hele tyd.
Kinders kan tydlyne doen vir 'n klas projek.
In die natuur.
Hierdie is die maklikste voorbeeld van verandering :recycle:
Die seisoene verander die heletyd.
Plante groei, gaan dood en dan groei daar 'n nuwe een in sy plek.
Kinders moet leer dat saam met tyd kom verandering.
Verandering.
Die studie van geskiedenis.
Verander is onvermydelik.
Verlede.
Dit is belangrik vir die kind om te verstaan waar hy/sy vandaan kom.
Artifakte van die verlede is belangrik. Dit stimuleer die kind se taal en denke.
Fotos is ook 'n lekker manier vir die kinders om meer te leer van die verlede. Hulle kan sien hoe tyd al verby gegaan het. Hulle kan kyk na hoe hulle ouma geluk het toe sy jonk was en hoe sy nou lyk.