Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Die geskiedenis van Sosiale Studies. (Sosiale magte en theorie wat 'n…
Die geskiedenis van Sosiale Studies.
1. Hier en Nou Kurrikulum:
Voor 1930- Hulle was gefokus daarop dat die kind feite moet memoriseer oor goed wat hulle niks van weet nie.
Lucy Sprague Mitchell het ‘n gedetailleerde samestelling aan onderwysers gegee oor hoe hulle kinders kan help om die wêreld om hulle beter te verstaan.
Mitchell ontwikkel ‘n kurrikulum waarin haar hoofpunt is dat kinders beter leer as hulle goed self ervaar.
Sy het geglo dat die kurrikulum gebaseer moet wees op kinders se ondervindings en hulle ontdekkings van goed en kulture om hulle.
2. Sosiale Lewe Kurrikulum:
Patty Smith Hill het ‘n kurrikulum begin wat gefokus was op gewoonte en sosiale vaardigheidsontwikkeling.
Onder die kurrikulum was kinders opgelei in die vaardighede en gewoontes van die samelewing sodat hulle kan funksioneer as deel van ‘n demokrasie. :silhouettes:
Die sosiale lewe benadering hou vol dat kinders reg is om die vaardighede te leer wat hulle in staat sal stel om as deel van ‘n groep te funksioneer.
Die kinders het geleer om:
Materiale en idees te deel.
Gesonde verhoudings met ander ontwikkel.
Om selfstandig te wees.
Om verantwoordelik te wees vir hulle die gedrag.
Hoe om langer maandag te gee.
Om saam met ander te werk.
Waardeer die moeite en bydrae van anders.
Ontwikkel self respek
3. Vakansie Kurrikulum. :tada:
Om vakansie te vier is lekker maar in sommige gevalle het hierdie vakansies die basis geword van sociale studies.
Volgens Vygotsky, kan die viering kan die eerder help om nader te kom aan sy familie, gemeenschap en sy nasie.
Die leerders leer van verskillende nasies. As dit behoorlik aan die teerders oorgedrag word kan dit 'n hele nuwe passie binnen die leerder skep. Hulle kok met nuwe oë na ander kulture.
Die gebruik van stories, videos, vertolking, musiek en gesprekke kan binne die kind 'n histories begrip skep.
Sosiale magte en theorie wat 'n uitwerking het op die kurrikulum.
1. Sputnik' se uitdaging.
Na die Woods Hole konferensie het Jerome Bruner gesê dat die kurrikulum van 'n specifieke vak moet bepaal word deur die mees fundamentele begrip.
2. Burgerregte.
Hulle het besef dat deur die jaren was daar baie gediskrimineer teen sekere groepe. Hulle het toe begin om dit te veg en die kurrikulum so te verander dat dit almaar insluit.
4. Piaget.
Hy was 'n Zwitserse stelkundige. Hy was van mening dat kinders leer deur om te doen.
3. Vygotsky
. Tussen die 1920's en die 1930's was sy werke verban deur die Soviet Unie. Hy was ook van mening dat kinders beter leer deur om te doen.
5. NCLB
. "No child left behind." Hierdie social mag het van die regering vereis om elke eerder te evalueer op 'n sekere graadvlak.