Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
The cognitive foundations of learning to read: a framework. (Die mees…
The cognitive foundations of learning to read: a framework.
Southwest Educational Development Laboratory (SEDL)
Doen navorsing oor:
:
Verbetering van skool optrede.
Verskillende tale in skole.
Die gebruik van tegnologie om klasse te verbeter.
Areas soos wiskunde, lees en wetenskap.
Doel :checkered_flag:
:
Om 'n struktuur te vorm vir kognitiewe manier om te leer lees.
Om dali struktuur te gebruik om inligting te organiseer.
Om middels te voorsien wat dit makliker gaan maak om kinders se prestaties te volg.
Die mees doeltreffendste onderwysers is die met
:
'n Onderwyser wat die 'groter prentje' van die onderwerp sien.
Die vermoë om studente se behoeftes te evalueer.
Om aan die kind se behoeftes te voldoen met gefokusde en doelgerigte aktiwiteite.
Die struktuur word verduidelik in 'n grafiese prentje.
Assesering is belangrik vir doeltreffende lees.
SEDL het hulpmiddels ontwikkel vir onderwysers om die individuele teerders se punte bymekaar te hou.
Die vermoë om die betekenis van gesproke taal te verstaan benodig 'n mengsel van verskillende vermoëns.
Hulle maak staat op mekaar.
Benodig twee groot domeine van kennis.
Taalkundige Kennis. :pen:
Agtergrond Kennis. :pencil2:
Dekodering: :unlock:
Vermoë om die verhouding tussen die gesproken woord en die geskrewe woord te identifiseer. :silhouettes:
Cipher Kennis.
Leksikale Kennis. :
Lees is die produk van twee kognitiewe elemente
. :check: :check:
Begrip
Kry begrip oor wat binnen die teks staan.
Twee vrae moet gevra word
Wat word benodig om goed te wees in taal?
Wat word benodig om goed te wees met dekodering.
Dekodering
Dekodeer die teks.
Taalvaardigheid is baie belangrik in die klaskamer.