Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Hoe kinders leer lees. Leereenheid 1. (Jy as grondslagonderwyser moet die…
Hoe kinders leer lees. Leereenheid 1.
Lees
Nie natuurlik nie. Dit is iets wat die kind moet aanleer.
Praat is natuurlik want dit is 'n oorlewingsfaktor. Wanneer iets oor oorlewing gaan leer jy dit manlijker aan.
Lees is die basis van leer.
Jy as grondslagonderwyser moet die kind leer lees.
Jy moet navorsing doen oor alles wat jy in die klas vir die kinders leer.
Doen navorsing oor nuwe tegnieke wat in die klas gebruik kan word.
Lees deur artikels oor lees en wat vir jou nuwe idees gee.
Verbreed jou kennis.
Moet weet hoe 'n kind leer lees.
Luister en praat.
Dit word makliker aangeleer as om te lees en skryf.
Dit is belangrijk dat die kind voorskool te doen kry met dit. Deur: Rympies, liedjies en stories.
Dit is belangrik om vir die kind 'n fonologiese bewustheid en ortografiese kennis te leer.
Fonologiese Bewustheid:
Die kind moet met woorden kan speel. bv. Klankgrepe en lettergrepe.
Ortografiese Bewustheid:
Die kind moet kennis dra oor die alfabet en hy moet leer hoe om te skryf.
Die fonologiese prosessering is baie belangrik vir die kind om te kan lees
.
Die brein kan in 4 dele ingedeeld word terwyl daar gelees word.
2) Die brein herken wat op die bladsy staan en wat gelees word.
3) Die brein stoor woorde, so wanneer jy lees identifiseer hy woorde en hulle betekenis.
1) Die brein herken die patroon van woorde.
4) Hy herken die taal waarin die woorde is.
In hierdie leereenheid het ek geleer dat hoe ,jy as 'n onderwyser, die kind leer gaan hom maak of breek.
Elke kind is verskillend dus leer hulle op verskillende maniere.
Dit is ook belangrik om vir die kind 'n omgeving te skep waar daar baie boeke is wat hulle kan gebruik.