Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Die Suid- Afrikaanse Skolewet 84 van 1996 (Gedragskodes. (5. ((a) Die…
Die Suid- Afrikaanse Skolewet 84 van 1996
Gedragskodes.
'n Leerder se ours/voog moet holle vergesel na dissiplinêre verrigtinge.
5.
(a) Die gedragscode moet die teerders en enige ander party wat teenwoordig is in die dissiplinêre verrigtinge , beskerm.
(b) Die gedragskode moet ook voorziening maak vir berading aan teerders wat by dissiplinêre verrigtinge teenwoordig is.
Die leerders moet die gedragskode van die skool wat hy bewoon volg.
Die Minister mag, nadat hy met die Raad van Onderwys Ministers gepraat het, riglyne aan die Beheerliggaam stem vir die opstel van die Gedragskode vir die leerders.
Wanneer daar 'n dissiplinêre verhoor is en daar word 'n leerder onder 18 as 'n getuie gebruik en dit lyk vir die beheerliggaam asof dit vir die leerder 'n traumatiese ondervinding gaan wees, moet die beheerliggaam 'n tussenganger aanstel om die leerder te help.
Die gedragscode moet daarop gemik wees om 'n gedissiplineerde en doelgerichte skoolomgewing te skep. Dit moet teoegewy wees aan die verbetering en instandhouding van die gehalte van die onderig.
8.
(a) 'n Ondersoek van die leerder word deur die tussenganger gedoen. (Sluit aan by nommer 7).
(b) Die tussenganger mag, tensy die beheerliggaam anders sê, aan die leerder die doel van alle vrae verduidelijk.
Die beheerliggaam van 'n openbare skool moet 'n gedragskode vir die teerders opstel nadat daar met die ouders, teerders en onderwyser van die skool gepraat is
Verbod op lyfstraf
.
Onder GEEN omstandighede mag iemand lyfstraf uitdeel by die skool nie.
Enige persoon wat die reel breek, sal jy schuldig bevind word aan aanranding.
Geen ontgroening mag plaasvind in 'n skool of in 'n koshuis nie.
As iemand verdink word kan daar persoon 'n dissiplinêre verhoor kry.
'n Leerder mag 'n ander leerder/groep aankla as die eerste eerder gemanipuleer word en geforseer word om deel te neem aan ontgroening.
Jy mag nie:
(1) Die geestelike-, fisiese gesondheid of veiligheid van 'n mens in gevaar stel nie.
(2) Die waarde van 'n mens ondermyn nie.
(3) Die fundamentele regte en waardes wat die Grondwet ondersteun.
(4) Wat die ontwikkeling van 'n ware demokratiese kultuur belemmer. Die demokratiese kultuur gee die individu die reg om met respek en bezorgdheid behandel word.
(5) Openbare of private eiendom vernietig of beskadig.