Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
BOME (Aktiwiteite (Wiskunde (Doen optel en aftrek somme met blare of…
BOME
Aktiwiteite
Lewensvaardighede
Leerders leer wat die nadelige effekte op die natuur is as gevolg van besoedeling en hoe dit die mens sal beïnvloed wanneer bome uitsterf.
Kuns
Leerders maak hul eie bome met pypskoonmakers en enige iets anders wat hulle buite kan optel en wil gebruik.
Bak en brou
Maak malvalekker-bome met malvalekkers, smarties en sout stokkies.
Perseptueel
Maak blaar afdrukke en boombas afdrukke m.b.v. verf en maak dan een groot boom en benoem al die dele.
Beweging
Leerders moet soos bome beweeg terwyl 'n opname van wind speel. hulle moet luister hoe hard die wind waai en daarvolgens beweeg.
-
-
-
Tegnologie
Leerders maak 'n breinkaart van al die voordele wat bome vir die mens inhou en hoe ons bome gebruik. Leerders kies iets en maak dit uit hout.
-
-
-