Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
DIE NUWE EKONOMIESE PARADIGMA (VRAAGKANTMAATREELS (Ekonomiese handelinge…
DIE NUWE EKONOMIESE PARADIGMA
INLEIDING
Regerings pas beleide toe wat deursigtig en meer pragmaties is met n oortuiging dat produksie vir langer periodes teen n hoër koers groei, sonder om deur aanbodbeperkings geraak te word of dat inflasie ontstaan
AANBODKANTMAATREELS
VERMINDERING IN KOSTE VAN PRODUKSIE
Infrastruktuurdienste
Admin koste
Kontantaansporings
VERHOOG DOELTREFFENDHEID VAN INSETTE
Belastingskoerse
Kapitaalverbruik
Menslike hulpbronne
Gratis adviesdienste
VERBETER DOELTREFFENDHEID VAN MARKTE
Deregulering
Bevorder mededinging
Gelykmaking van die speelveld
Word gebruik om die Phillips-kurwe links te skuif deur beter onderwys, doeltreffende opleiding en minder beperking op imigrasie van opgeleide werkers
VRAAGKANTMAATREELS
Ekonomiese handelinge wat die ekonomie van die vraagkant af beïnvloed bv spaar
Makrovraag word geteiken, poog om dit te beheer
Baie effektief om ekonomiese groei te bevorder
Kan deur Monetêre beleid rentekoerse verhoog, wat geld duurder maak
Kan deur Fiskale beleid belasting verhoog
Phillips-kurwe:
SLOT
Die owerheid fokus minder op fyn verstellings van die ekonomie maar meer op verwydering van onsekerhede rakende Monetêre en Fiskale beleide