VOORUITSKATTINGS VAN SAKESIKLUSSE

INLEIDING

LENGTE VAN SAKESIKLUSSE

TENDENSLYN

EKSTRAPOLASIE

AMPLITUDE

AANWYSERS

BEWEGENDE GEMIDDELDES

Die proses om voorspellings te maak oor toestande en toekomstige gebeure wat n wesenlike invloed sal hê op die ekonomie staan bekend as ekonomiese vooruitskattings

Word gemeet van piek tot piek of van trog tot trog

Hoe langer hoe sterker is die siklus

Maksimum afwyking van gemiddelde ossilasie (reeks tussen piek en trog) meet die afstand van ossilasie van n veranderlike vanaf die tendeslyn

Toon die langtermyn patroon/beweging van n tydreeks/die algemene rigting waarin die indekse beweeg

Vir verandering om plaas te vind moet weerstandpunte en kanale oorkom word

Leidende aanwysers

Samevallende aanwysers

Sloerende aanwysers

Saamgestelde aanwysers

Rekenkundige gemiddelde van die waarde van n veranderlike in n spesifieke periode en die waarde daarvan in n vaste getal voorafgaande en daaropvolgende periodes

Toon twee dinge:

Die onderliggende krag van n sakesiklus

Die omvang van verandering

Tegniek om onbekende inligting te raam uit bekende feite

Nie betroubaar nie, veranderlikes gaan nie konstant bly nie

Word toegepas deur:

Tendenslyn met een sikluslengte te verleng

Verleng die kurwe om die voltooide gedeelte te komplementeer