Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
PROBLEME : OPENBARE SEKTOR VOORSIENING (PRIVATISERING (Verkoop van…
PROBLEME : OPENBARE SEKTOR VOORSIENING
AANSPREEKLIKHEID
Doen verslag oor besluite en aksies wat geneem en uitgawes wat aangegaan word oor n periode
DOELTREFFENDHEID
Openbare goedere word doeltreffend geproduseer as Pareto-doeltreffendheid bereik word
Drie redes vir ondoeltreffendheid
Burokrasie
Onbevoegdheid
Korrupsie
PRIVATISERING
Verkoop van staatsbates en openbare ondernemings aan die privaatsektor
Verskaf aan die staat n inkomste
Vergroot die belastingsbasis
Verhoog effektiwiteit in die ekonomie
ASSESSERING VAN BEHOEFTES
Skep geleenthede om volle potensiaal te ontwikkel
Verbeter lewensomstandighede
Bestaansbeveiliging om kwesbare groepe te beskerm
Werkskepping en verbetering van produktiwiteit
PRYSBELEID
Gratis dienste
Gebruikers tariewe
Subsidies
SEMISTAATSINSTELLINGS/PARASTATALE
Die staat begin n onderneming op twee maniere
Voorsien n spesifieke diens/goed
Nasionaliseer bestaande ondernemings
NASIONALISERING
Behels die oorname van ondernemings in privaatbesit met of sonder vergoeding