Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
MARKTE IN DIE VIERSEKTOR MODEL (BUITELANDSE VALUTAMARK (OOP EKONOMIE :…
MARKTE IN DIE VIERSEKTOR MODEL
FAKTORMARK
Een mark vir al die produksiefaktore
Lone, rente, huur en wins is vergoeding
GOEDERE MARK
Een mark vir al die goedere en dienste
Mark word in makro-ekonomie saamgevoeg maar in mikro-ekonomie afsonderlik behandel
BUITELANDSE VALUTAMARK
OOP EKONOMIE : buitelandse geld word benodig om transaksies te finansier
Nie plek gebonde nie
Som van alle finansiële instellings ter wêreld wat valuta ruil.
FINANSIËLE MARKTE
GELDMARK
Kort termyn / baie kort termyn, < 3 jaar
Nie fisies, bestaan wanneer fondse geleen/gedeponeer word
SARB speel sleutelrol
KAPITAALMARK
Langtermyn finansiële instrumente
prima effekte
verbande
aandele
Rentekoerse is langtermyn van aard
Word bepaal deur vraag en aanbod
Finansiële instellings is nie direk betrokke nie maar tree op as skakel