Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
VOORDELE VAN TOERISME (INFRASTRUKTURE (Inwoners trek ook voordeel uit die…
VOORDELE VAN TOERISME
INFRASTRUKTURE
-
-
-
ROI en ekonomiese korridors fokus op toerisme en publieke en private sektor vennootskappe en word gebruik vir die ontwikkeling van die infrastruktuur.
Toerisme het ook n sosiale infrastruktuur nodig bv. mediese klinieke wat later nasionale bates word.
SAKE-ONDERNEMINGS
-
Toerisme het super-strukture nodig wat bestaan uit akkomodasie, vervoer, geboude aantreklikhede, winkels en ontspanningsdienste.
-
-
HUISHOUDINGS
-
Beter infrastrukture is vir almal se gebruik, toeris sowel as inwoner.
-
INLEIDING
Toerisme is reis met n doel van ontspanning, rekreasie of besigheid
SLOT
Toerisme het n beduidende effek op die land se ekonomie, asook op die land as n geheel
-