Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Begrip (Natuurwetenskap - Tegnologie Kombinasie (CAPS (gebruik wetenskap…
Begrip
Natuurwetenskap - Tegnologie Kombinasie
Hierdie wetgestruktureerde abstrakte kennis van wetenskap word in die werklike wêreld deur tegnologie ingeneem deur ontwerpe en het gelei tot 'n eksponensiële groei in wetenskap en tegnologie. (Stoker, 2009)
Wetenskap en tegnologie loop hand aan hand met makaar en bevorder mekaar. Die een se ontdekkings het 'n invloed op die ander. So word die wêreld net meer uitgebry en verder gevorder. Daar is daagliks wetenskaplikes wat navorsing doen en eksperimente uitvoer om tot nuwe gevolgtrekkings te kom. Om die lewe vir ons makliker te maak.
CAPS
gebruik wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon; en
begryp die wêreld is ’n stel verwante stelsels waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie.
Wetenskap-prosesvaardighede;
waarneming, vergelyking, klassifisering van data, meting, eksperimentering en kommunikasie
Tegnologie-prosesvaardighede;
ondersoek, ontwerp, maak, evalueer, kommunikeer
Natuurwetenskap
My Opinie
Die fondament waarop iets leun en geondersteun word wat reelds bewys is deur navorsing en eksperimente. Die inhou en agtergrind wat teorie is oor 'n seker aspek van 'n onderwerp. Dit is die kennis wat opgedoen is deur ervaring.
Voorbeeld: Galileo was die eerste man wat die hemelruim met 'n teleskoop ontdek het, en tot gevolg gekom dat die aarde wentel om 'n as. So kan ons die seisoenne en maansiklus beskryf.
(Swisher, 2001)
Handwooordeboek van die Afrikaanse Taal
We-ten-skap :
s.nw
(pe)
Geheel van mensilike kennis; kennis van feite, versynsels van wette, verkry en bewys deur waarneming en eksperimente.
Studieveld, kennisafdeling bestaande in sistematiese feite wat op algemene beginsels berus.
(HAT, 2009:1391)
Tegnologie
My Opinie
Die digitale metoeds om probleme op te los sowel as om die lewe makliker te maak. Dit is die vordering van wetenskap wat die tegnologie moontlik maak.
Voorbeeld: As dit nie Thomas Editson was wat met meer as 3,000 produkte probeer eksperimenteer het vir 'n geleir vir elektrisiteit nie sou daar nie 'n gloeilamp onstaan het nie. Dit wys vir ons dat die wetenskap die tegnologie bevorder wat ons lewe vergemaklik.
Handwooordeboek van die Afrikaanse Taal
Teg-no-lo-gie' :
s.nw.
Kennis van alles wat betrekking het op 'n nywerheid; bedryfsleer.
Toepassing van kennis vir praktiese doeleindes; toegepaste wetenskap.
Tegniese metode om 'n praktiese doel te bereik.
Al die metodes wat gebruik word om voorwerpe te verskaf wat nodig is vir die menslike bestaan.
(HAT, 2009:1168)