Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Eksieperfeksie ((Strofe 4 (Perfekte gesin het ouers wat goeie werk het en…
Eksieperfeksie
Strofe 4
Perfekte gesin het ouers wat goeie werk het en kinders presteer goed op skool. Boon-op is die gesin godsdienstig
Strofe 5
Die gesin is ook kultureel perfek. Sosiale gesin - "vriende kliek" vertel ons hul is aanskou as sosiaal populer - die perfekte gesin
Strofe 3
Hele gesin gaan soggens gim toe, ofenining is belangrik. Dubbeelpunt dui op verduideliking van die oefening om fiks en gesond te bly
-
Strofe 2
Gesonde gesin, korrekte eetgewoontes, fokus op gesondheid - vrugte / groente / GI kossoorte / min sout / wit vleis
Slotstrofe
Enkele versreel dui ironie - titel en herhaling laat ons dink aan die woordspelling "eks nie perfek nie"
Strofe 1
Perfekte gesin. Ek - spreker lyk soos haar ma (broer soos pa) Ons beklemtoon eenheid van gesin en versterk ironie aan einde van gedig. Ideale gesin - Ma, Pa en 2 kinders. Kinders is replikas van ouers
-
-
-
-
Asindeton
Weglaat van voegwoorde verhoog spanning, wys hoe hard hul oefen
Vorm
Strofe 1-5 = kwartryn, Strofe 6 = vyf versreel (perfekte gesin is nie so perfek nie, Strofe 7 = enkel versreel dui op ironie
Tema
Gesin lyk perfek, maar hulle is nogsteeds net mense met foute. Nie perfek nie. Die uiterlike voorkoms kan misleidend wees - dit wat perfek voorkom kan die teenoorgestelde wees - fisiese voorkoms kan verkil van die emosionele innerlike gevoelens van 'n mens
Rym
Voorbeelde van paarrym dui op perfeksie/saamstaan/eenheid van die gein (strofe 1-5) Vrye vers in strofe 6 verwys na die breek in perfeksie as ons besef sy het probleme
Die titel van die gedig beteken om iets buitengewoon sorgvuldig te doen. Om iets tot in die fynste besonderhede reg te doen, met ander woorde om perfek te wees
-