Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Die kind wat doodgesteek is deur 'n rower in Landsdowne (Word verbind…
Die kind wat doodgesteek is deur 'n rower in Landsdowne
Word verbind met die nuusberig in Die Burger Herinner aan Ingrid Jonker se gedig: Die kind wat doodgeskiet is deur soldate by NygangaDie kind - Verwys na 'n spesifieke kind en die subtitel spesifiseer wie - Jordan Leigh Norton
Doodgesteek - Die manier hoe die kind vermoor is
Rower - Die rower het die kind vermoor
Landsdowne - Die plek waar die kind vermoor is
Strofe 1 noem al die feite wat in die hoofberig van Die Burger verskyn het. Die ma, Natasha Norton asook die oupa en ouma van die baba is so erg geskok dat hulle berading moet ontvang! Wat 'n sinelose daad deur die 'rowers'
Die ontmensliking dui op die kliniese, koue, onmenslike daad wat plaasgevind het. 'n Volwasse man wat 'n baba dogter van ses maande dood steek met 'n mes! 'n Sinnelose daad!
Versreel 15 is verder ook 'n herhaling van r 2 in hierdie gedig. Interteks met die hoofberig wat in Die Burger verksyn het
Jordan word 'n slagoffer. Die woord sluit weereens aan by die ontmensliking in strofe 2. Jordan word "geslag en geoffer" soos in die tyd van die Bybel. Beskerm jou kinders.
Die slotreel beklemtoon weereens die wreedheid en sinneloosheid van die moord op die baba. Die ironie is dat die kind wat geen kans gehad het nie, vermoor word deur 'n sogenaamde rower
Die toon van die gedig wissel van gevoellose koue onmenslike feite tot 'n diep emosionele belewing van die sinlose daad
Berading = counselling , Speeksel = saliva , Distrikgeneersheer = district surgeon ,
Kinders is dikwels die slagoffers van wreedheid/geweld. Hierdie kinders se nagedagtenis leef voord, al is die publiek apaties.
Vrye vers (struktuur = gebaseer op die struktuur van Ingrid Jonker se gedig)
Bespreking van die titel
Strofe 1
Strofe 2
Strofe 3
Strofe 4
Strofe 5
Woordverklaring
Boodskap
Toon
Digvorm