Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Hoe die band ontstaan het ((Skoolboeke met goeie maniere (Personifikasie…
Hoe die band ontstaan het
Alles is normaal
Mense luister na die radio - Nicki van de Berg - bekende radio-omroeper
Gewone huis waar mense na die radio luister en gewone dinge doen
"veilige" impliseer geen gevaar / niks abnormaal gebeur nie
Alliterasie dui dat die spreker neersien op die ornamente
Huiswerker kry gereeld 'n nuwe pienk oorpak
"koper-kakkies" = koper ornamente
"Waarskynlik" - dit is hoe baie mense leef - middelklas - bestaan
Skoolboeke met goeie maniere
Personifikasie en vergelyking. Die boeke het nie potensiaal om hulle "veilige" en "normale" bestaan omver te gooi nie - dit bevat voorspelbare "goeie" informasie
Veilige atmosfeer
Verby Niekie se stem - verby die radio. "Geurige impliseer 'n heerlikemiddagete word gemaak. "Gesleep" = kinders is moeg en die sak is swaar. Assonansie = "deur 'n agterdeur" en "deur 'n geurige"
Windstil dag
Geen wind impliseer daar is nie vernuwing of verandering nie. Takke beweeg nie = rustigheid en kalmte. Herhaling van "veilige", "waarskynlik" en gereeld beklemtoon rustigheid
Roetinebestaan
Sisgeluid van die strykyster. Borrels in die pastapot word deur die P alliterasie geillustreer. Die rustige getik van die staanhorlosie. Herhaling van "veilig"
Wendingspunt
Personifikasie = "tyd onbaatsugtig" Tyd = positied = laat almal hul gang gaan
"maar" dui op wending. Terwyl dinge soos gewoon voortgaan - terwyl die normale roetine volg die kerktoring steeds grys daar staan, terwyl die bakstene aan mekaar verbind is, terwyl stoele onder tafels uitgeskuif word......." Hande warm gevat = tafelgebed. Terwyl dinge soos altyd is (of lyk)....
Die eentonige bestaan word versteur. Die kinders se harte ervaar intense emosies. DIe intensiteit word musiek uitgedruk. DIt is hoe die musiekgroup van die titel onstaan
Lywe begin brand
"vrees"/ "begeerte" veroorsaak dalk 'n fisiese effek - die liggaam word vuurwarm van vrees / begeerte. OF die effek van die musiek op die liggaam -> die lywe van die groep brand van intensiteit en opwinding
Kontras met res van die gedig. Waar daar eers rustigheid en voorspelbaarhheid was, is daar nou passie, intensiteit en opwinding. Alliterasie ("soveel vrees" en "Begin brand") dra by tot die intensitiet. Uitdagend en revolusioner. Verteller is neutraal en waarnemend. Stemming is meestal kalm, maar laaste vier reels is energiek en intens. Vrye vers
Gemiddelde Huishouding
Ornamente en oorpak
Skooltasse word gesleep
Vrees en begeerte
Laaste reels