Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
My siel pa ((Herhaling (repetisie) - Woorde of versreeks word herhaal. Die…
My siel pa
Herhaling (repetisie) - Woorde of versreeks word herhaal. Die spreker herhaal want hy wil he sy pa moet verstaan wat se druk sy pa op hom sit
-
-
Ironie - Net mooi die teenoorgestelde van wat bedoel word, word spottend gese.
Ellips - 'n Win word nie klaar gemaak nie en die leser moet self 'n aanleiding maak. Die spreker wil he sy pa moet dink oor dit wat hyy vra.
Metafoor - 'n Ander betekenis aan iets gee. DIt is soos 'n vergelyking maar die woorde "soos", "nes", en "net soos" is NIE daar nie. Metafoor vir die druk wat die spreker ervaar
-
Parentese - Om 'n versreel te onderbreek en iets in te sit. Die spreker se pa sit nog steeds druk op hom al is hy die beste
Denotasie (letterlik) - Die letterlike gebruik van 'n woord. Die spreker het heel moontlik 'n besering opgedoen
Retoriese vraag - 'n Sin wat 'n stelling is, word as 'n vraag geskryf. Die seun weet wat die antwoord is - hy MOET presteer en sy pa sal NOOIT tevrede wees nie
Assonansie - Opeenhoping van vokale. Die beklemtoon die bitterheid wat die spreker voel. Dit is beskuldigend
Vergelyking - Iets word met iets anders vergelyk met die woorde "soos", "nes" en "net soos". Hy vergelyk homself met sy pa.
-
-
Turksvy - 'n Vetplant wat in veral droe / dorre gebiede groei - dit kry min water, min wat dit kan help om te lewe. Dit het baie fyn, amper onsigbare dorings. As jy daaraan vat, sit die dorings in jou vlees vas.
-
Achilles - 'n Griekse mitologiese figuur, wat in die Trojaanse oorlog gesneuwel het a.g.x. 'n pylwond in sy hak 'n kwebare plek
Galgtou - Tou waarmee iemand opgehand word. Dit wurg / versmoor jou, laat jou sukkel om asem te haal
Kinders word al hoe meer deur hul ouers en onderwysers gedruk om top te presteer in hul akademie en sport. Soms word dit te veel vir die kinders om te hanteer, en hulle doen ernstige emosionele - en fisiese skade op. In die gedig moet die leerder gedrurig verbeter, sodat sy pa met hom kan spog. Niks wat hy bereik is goed genoeg vur sy pa nie. Die kind kan nie net homself wees nie, maar moet altyd presteer om sy pa te plesier. In drie proses verloor die kind sy eie identiteit en persoonlikheid.
-
-
-
-