Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Details (what changed in hoopvol in deel 2 ((26) Olive-schreiner tot…
Details
-
Bobby en Nats se droom
- bobby droom of werk on a myn waar hy goed geld maak
- drom om te trou
- woon in clifton
4.duur whisky drink- jonny walker blue
- Bobby sal Nats duur skoene koop
- vakansie gaan hou in Mauritius en Egipte
-
die storie van die vuur
sy ma was siek en het hom gevra om na sy suster te kyk. Sy ma en suster was albei geslaap, sodat hy na Klynhans se huis gegaan het om sy nuwe playststion game te speel. Hy het die huis gesluit, maar vergeet om die kers uit te blaas.
die kerkbasaar
- Nats, leifie and Bobby gaan
- bobby wil gaan maar moet aflewerings gaan doen nou nou
- Sakkie se Bobby nie goed genoeg is nie en dat een dag hy wil die hoofpolisie wees en in mielie se kop woon maar sy se sy saam met bobby weggaan
- sherele neem a groep foto wat gaan in die huis en waten sien later
Nats se ouers en huis
- 5 jaar gelede was haar ouers in a motoongeluk op outshoorn pad
- sy moet woon met die Chakmers tot sy 21 is
- Mev is nie vriendelik tot haar en maak haar vol as sy wil selfmoord met haar depressiewe stories
waneer Ben die huis sien dit lyk
- dit was witgeverf en nou is veilig
- geen glas in die vensters lanks die deur
- tuin is verwaarloos
die nuwe mat
- pastoor koop Juffrou September n nuwe mat en sy bel nats en huil, Nats by die munisipale bou gaan
- die ou mat was die selfs as die een in die konstestorie
- Juff staan met sy teddiebeer en huil, sy gee nats n brief
- dit se: Altyd joune, Laetitia met die knop kniee
-
op Juffrou Septs Desk
- teddiebeertjie van Pastoor
- penne in a houer me I LOVE NEW YORK daarop
eerste vir Ben te sien= Liefie and sy het Frans gebel
- lyk soos hulle a spoke gesien as hy lyk soos Bobby vie is nou dood en het nie geweet sy is swanger nie